Maak seker jy is veilig

Met al hoe meer industrieë wat toegelaat word om oop te wees en lockdown wat einde se kant staan word ons risiko om die gevreesde Covid-19 virus op te doen net hoër.

Die komende winter maak ‘n mens se liggaam ook meer vatbaar vir virusse oor die algemeen.

Moet nie vrees nie!

Witzenberg Besproeiing kyk om voorkomend op te treë in die geval deur beskermende klere aan te hou. Ons is ook op soek na reinigers (sanitizer) en maniere om dit effektief toe te dien.

Ons bied die volgende opsies aan

Ons bakkie tel weekliks voorraad op terwyl daar beskikbaar is.

Ons kantore is vanaf 08:00 tot 14:00 oop tydens lockdown en vanaf 08:00 tot 17:30 onder normale omstandighede.

Stuur vir ons ‘n epos met jou bestelling, of praat met een van ons bekwame verkoops persone tydens werks ure.

Of los jou besonderhede en ons kontak jou!

Bly veilig!